Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 27 September 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# ‘n Oproep word gedoen vir ‘n ondersoek na die onafhanklikheid van die Nasionale Vervolgingsgesag
# ‘n Energiekenner sê die gasvoorsienings-monopolie verdien aandag
# Kamala Harris bevestig Amerikaanse steun vir Oekraïne
# En rugby: Argentinië het steeds ‘n buitekans om die Rugbykampioenskapstitel te verower
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………