Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 23 September 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# ATM sê die regering was nie voorbereid om die gure weerstoestande te hanteer nie
# ʼn Onderwysaktivis maan matriekleerders om aansoek te doen vir identiteitsdokumente
# Israel se weermag waarsku Libanese burgerlikes om gebiede te verlaat wat Hisbolla vir militêre doeleindes gebruik
# En fietsry: Die Suid-Afrikaner Candice Lill wen brons by die Bergfietsmarathon-wêreldkampioenskap
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………