Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 18 September 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die staatsdiensvakbond verwelkom die skorsing van die WVF-kommissaris
# Die Tesourie wil ‘n versekering van die Poskantoor hê
# Vyf-en-twintig is beseer toe ‘n trein naby die Paarl ontspoor
# En sterrekykers sien ‘n seldsame supermaan en maansverduistering
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………