Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 17 September 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Instituut vir Rasseverhoudinge sê voorstelle om die besware teen die NGV op te los word verwelkom
# Die Nasionale Gesondheidslaboratoriumdiens se voormalige uitvoerende hoof moet 22-miljoen-rand betaal
# Maatreëls is getref om water aan die Charlotte Maxeke-hospitaal te voorsien
# En die Amerikaanse Geheimediens sê maatreëls was in plek om Trump te beskerm
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………