Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 16 September 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa is oortuig die regering van nasionale eenheid is noodsaaklik vir die land
# Die MK-party bou en versterk sy strukture regoor die land
# Katastrofiese oorstromings eis sewe lewens in Sentraal- en Oos-Europa
# En rugby: Rassie Erasmus verwag ‘n strawwe toets teen Argentinië
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………