Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 13 September 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa beskryf Gordhan as ‘n baken in die stryd teen korrupsie
# Winde sê die Wes-Kaap staar ‘n begrotingsbesnoeiing van sewe-miljard-rand in die gesig
# Minister Lamola is op ‘n werksbesoek aan die VSA
# En rugby: Daar is vier Bokke in die Haaie se span vir hul Curriebeker-halfeindstryd teen die Bulle
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………