Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 11 September 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# RISE Mzansi is bekommerd oor die meer as duisend verkragtingsake wat teruggetrek is
# Die EFF verwerp ‘n toekenning van 628-miljoen-rand van die Europese Unie
# Die Verenigde Nasies sê die Russies-Oekraïnse oorlog het reeds te lank aangehou
# En rugby: Jake White is opgewonde oor die Bulle se span van jong en ervare spelers
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………