Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 6 September 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Instituut vir Rasseverhoudinge sê nog lenings aan Transnet sal nie die infrastruktuurkrisis oplos nie
# Vyf mense insluitend twee kinders sterf in ‘n taxi-ongeluk in die Oos-Kaap
# Hunter Biden pleit skuldig op aanklagte van belastingontduiking
# En rugby: Westelike Provinsie bring 14 veranderings aan aan sy opdrafspan vir die Curriebekerkragmeting met Griekwas
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………