Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 4 September 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa sê die regering wysig die land se handelsprofiel
# Solidariteit veroordeel die minister van Gesondheid se ras-aanslag op die NGV
# Sokker: Themba Zwane is Bafana-Bafana se kaptein vir die Afrikabeker-kwalifiseerders
# En die Nasionale Weermag se eerste bevelvoerder, Georg Meiring, is oorlede
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………