Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 2 September 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die minister van Justisie sal voor die ANC se integriteitskommissie verskyn oor bewerings van korrupsie rondom die VBS Mutual Bank
# Die DA versoek die Oos-Kaap om sy toerismepotensiaal te ontsluit
# ‘n Voormalige kinderversorger pleit skuldig aan meer as 300 kinderseksmisdrywe in Australië en Italië
# En rugby: Die Bokke is in ‘n goeie posisie in die Rugbykampioenskap
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………