Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 30 Augustus 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die direkteur-generaal van Gesondheid het die Valke probeer verhoed om sy selfoon na te gaan
# Die Kaapstadse polisie skiet vier vermeende afpersers dood
# Rugby: Etzebeth het Matfield se Springbok-rekord in sy visier
# En Limpopo is gereed vir hoë verkeersvolumes hierdie naweek
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………