Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 29 Augustus 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die MK-party het vertroue in Mzwanele Manyi as hoofsweep
# Solidariteit wil hê die Inligtingsreguleerder moet by die Regspraktykraad ingryp
# Die Verenigde Nasies se Wêreldvoedselprogram staak tydelik die beweging van personeel in Gaza
# En rugby: Die All Black-kaptein Scott Barrett keer terug teen die Springbokke
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………