Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 28 Augustus 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die minister van Samewerkende Regering gaan ‘n omkeerplan vir wanfunksionele munisipaliteite voorlê
# Tien mense sterf in ‘n busongeluk op pad vanaf Zimbabwe na Johannesburg
# Die Amerikaanse Departement van Justisie dien ‘n nuwe klagte teen Trump in
# En rugby: Etzebeth is steeds ‘n moontlikheid vir die eerste toets teen die All Blacks
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………