Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 26 Augustus 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa sê diegene wat verantwoordelik is vir staatskaping word steeds aanspreeklik gehou
# Gauteng bly die bakermat van ernstige misdade in Suid-Afrika
# Een toeris is dood en twee word vermis nadat ‘n ysgrot in Ysland ineenstort
# En krieket: Die Protea-vroue begin met hul oefenkamp in aanloop tot die T20-Wêreldbekertoernooi
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………