Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 21 Augustus 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Tien afgedankte MK-partylede sê hul afdanking was onregmatig
# AfriForum sê die verwerping van die Presidensiële Gesondheidsverdrag wys die Gesondheidsversekering is nie welkom nie
# Barack Obama sê Amerika is gereed vir ‘n beter verhaal met Harris as president
# En rugby: Rassie Erasmus verwag ‘n strawwe toets teen die All Blacks
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………