Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 19 Augustus 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# ActionSA sê die optimisme oor die regering van nasionale eenheid verdoesel die feite
# ‘n Polisiebeampte wat deel gevorm het van ‘n bende rowers word in KwaZulu-Natal doodgeskiet
# Hamas sê Netanyahu belemmer doelbewus ’n skietstilstands-ooreenkoms
# En tennis: Sinner speel teen Tiafoe en Sabalenka teen Pegula in die eindstryde van die Cincinnati Ope
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………