Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 22 Julie 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# ActionSA doen ‘n beroep op die minister van Polisie om nie gekwalifiseerde reserviste oor die hoof te sien nie
# Skenkings vir die Demokratiese Party neem toe nadat Biden Harris ondersteun
# En rugby: Sbu Nkosi het volgens berigte positief getoets vir ‘n verbode middel
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………