Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 27 Maart 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# ActionSA gaan die regering se appèl teen die beurtkrag-uitspraak teëstaan
# Die VF Plus waarsku teen ernstige gevolge as die waterkrisis nie aangespreek word nie
# En die ses mense wat ná die Baltimore-brugramp vermis word, is vermoedelik dood
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………