Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 17 Julie 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die minister van Basiese Onderwys dring aan op ‘n hersiening van die BELA-wetsontwerp
# Nikki Haley ondersteun Donald Trump amptelik
# En rugby: Vier Junior Bok-spelers word uitgesluit vir die wedstryd teen Wallis
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………