Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 15 Julie 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Tau sal ‘n hersiening van bilaterale betrekkinge met die VSA bespreek
# Meer as 158-duisend mense word deur die oorstromings in Kaapstad geraak
# En die Internasionale Geregshof sal hierdie week sy siening gee oor die Israelse besetting
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………