Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 13 November 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Hlabisa sê die Wetsontwerp op Munisipale Koalisies is nog nie beskikbaar om koalisie-reëlings te help bestuur nie
# Zelensky vra Europese lande om sanksie-druk op Rusland vol te hou
# En tennis: Pegula haal die halfeind van die WTA-eindtoernooi, maar Gauff word uitgeskakel
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………