Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 3 Julie 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Burgerregte-organisasies is gekant teen Hlophe se benoeming tot die Regterlike Dienskommissie
# Die DA in Gauteng is bereid om verder met die ANC te onderhandel
# En Trump se vonnisoplegging in sy swyggeld-saak word uitgestel
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………