Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 10 November 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die SAKP sê sy steun vir die ANC in koalisie-onderhandelinge is nie outomaties nie
# Die Werkgewersvereniging verwerp die voorgestelde kwotas vir die indiensneming van buitelandse burgers
# En die VN waarsku die oorlog in die Oekraïne word al hoe gevaarliker
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………