Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 9 November 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die OVK gaan ‘n eerlike en stelselmatige hersiening van die plaaslikeregeringsverkiesing doen
# Die Madlanga-kommissie hervat sy openbare verhore vandag
# En tennis: Alcaraz klop Shelton en wen sy eerste Parys Meesterstoernooi
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………