Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 24 Junie 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die EFF sê hy sal ‘n opposisie bring soos nog nooit tevore nie
# Tien mense is dood en 24 beseer op die R-42 naby Delmas in Mpumalanga
# En krieket: Die Proteas is deur na die halfeindronde van die T20 Wêreldbeker
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………