Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 5 Junie 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die Verkiesingskommissie gaan die lyste van verkose lede van die Nasionale Vergadering en provinsiale wetgewer aan die Hoofregter oorhandig
# ActionSA in KZN bied verligting aan gemeenskappe wat deur die gure weer geraak is
# En, Wêreld-omgewingsdag doen ‘n oproep om die beskerming en herlewing van ekostelsels
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………