Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 21 Julie 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Reisigers van die DRK en Uganda moet gesondheidsvraelyste voltooi voordat hulle na Suid-Afrika reis
# Meer as sesduisend regeringswonings word ondersoek
# En sokker: FIFA ondersoek onderonsies tussen Argentynse en Spaanse spelers op die speelveld
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………