Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 19 Mei 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Nasionale Dialoog-bestuurskomitee neem ‘n uitvoeringsraamwerk aan
# Die regering ondersoek die misbruik van Suid-Afrika se landswapen
# En Donald Trump sê hy stel vandag se groot aanval op Iran uit
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………