Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 14 Mei 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# ‘n Ekonoom waarsku dat politieke onsekerheid rondom president Ramaphosa tot swakker beleggersvertroue kan lei
# Cosatu kritiseer die samestelling van die Parlement se ampsklagkomitee
# En tennis, Iga Swiatek en Casper Ruud is deur na die halfeindstryde by die Italiaanse Ope
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………