Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 5 Oktober 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# TLU SA verwelkom die ingryping om die Gemengde Finansieringskema te herstel
# Brasilië se presidensiële verkiesing stuur af op ‘n tweede ronde
# En tennis: Djokovic sorg vir ‘n halfeindstryd teen Medvedev by die Chinese Ope
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………