Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 15 April 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Ntshavheni sê die regering het ‘n beduidende stap geneem om nasionale veiligheid te versterk
# ActionSA wil hê president Ramaphosa moet minister Ramokgopa afdank
# En die VN-hoof sê dis tyd vir selfbeheersing en diplomasie in die Midde-Ooste
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………