Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 16 Mei 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die voorkoms van nuwe partye word beskou as ‘n belangrike stap vir die komende verkiesing
# Cosatu sê die gesondheidsorgstelsel het die NGV nodig
# En vandag is die Internasionale Dag van Lig
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………