Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 8 Mei 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die Verkiesingskommissie sê dit sal 587-miljoen-rand kos om die verkiesing uit te stel
# Die Wes-Kaapse premier loof die werk van die reddingspanne in George
# Die EFF in Gauteng verwelkom dat die Spesiale Ondersoekeenheid 53-miljoen-rand se gesteelde staatsgrond herwin
# En die VSA hou ‘n besending bomme na Israel terug te midde van kommer oor ‘n inval in Rafah
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………