Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 27 Oktober 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# ‘n Forensiese ballistiese kenner van die polisie sal vandag voor die Madlanga-kommissie getuig
# Die DA sê minister Kubayi sal rekenskap gee oor die verslegtende lot van landdroste
# En president Ramaphosa ontvang ‘n eredoktorsgraad aan die Universiteit van Malaya
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………