Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 26 September 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Tau sê beduidende vordering is gemaak in onderhandelinge met die VSA
# Solidariteit doen ‘n beroep op Trump vir ’n tariefverligting op Suid-Afrikaanse uitvoere
# En swem: Chad le Clos is op ’n wen-noot by die SA Kortbadkampioenskappe
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………