Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 1 Augustus 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Handel en Nywerheid stel ondersteuningskantoor beskikbaar vir maatskappye geraak deur Amerikaanse tariewe
# Cosatu sê die laer terugkoopkoers is broodnodige verligting vir baie werkers en hul gesinne
# En die ANC eis ‘n ondersoek na aanranding op ‘n EFF-raadslid
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………