Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 25 Junie 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Tau sê die bewerings oor die wenbieër van die loterylisensie sal ondersoek word
# Die regering sê hulle bestuur die uitbreking van bek-en-klouseer
# En volgens ‘n uitgelekte Amerikaanse intelligensieverslag is Iran se kernkraginstellings nie vernietig nie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………