Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 24 April 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die Regering volg ’n beleid om swart Suid-Afrikaners aan die ekonomie te laat deelneem
# Meer as 100 000 seksuele aanrandingstelle is beskikbaar, maar nie by alle polisiestasies nie
# En die Amerikaanse Senaat keur ‘n hulppakket van R1,81-duisend-miljard goed vir Oekraïne, Israel en Taiwan
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………