BULLETIN 4 Junie 08:30 Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Cosatu sê werkloosheid bly Suid-Afrika se bestaanskrisis # Saftu verwerp die viering van die 0,1-persent groei in BBP # En Lee Jae-myung is Suid-Korea se nuwe president
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………