Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 19 Mei 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Poskantoor ontvang ‘n broodnodige kontantinspuiting
# Die Nasionale Christelike Forum doen ‘n beroep op Ramaphosa om Shamila Batohi af te dan
# En gholf: Scottie Scheffler is die Amerikaanse PGA-kampioen
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………