Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 15 Mei 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die VF Plus sê die vertragings in MIV/VIGS-behandeling is die ANC se skuld
# Paul Mashatile besoek Nampo-oesdag vandag
# En rugby: Die voormalige Springbok-vleuel Cornal Hendricks is oorlede
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………