Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 13 Mei 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# ActionSA sê ‘n stem vir die DA is ‘n stem vir wanfunksionering
# Die MK-party is bekommerd oor die ineenstorting van die Nasionale Loterykommissie
# En die VN sê die hele Gaza-bevolking loop ‘n risiko van hongersnood
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………