Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 5 Mei 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die ANC se nasionale werkkomitee sal vandag die begroting bespreek
# Die VF Plus sê Orania en Kleinfontein hou geen bedreiging vir Suid-Afrika in nie
# En Donald Trump brei sy handelsoorlog na die rolprentbedryf uit
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………