Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 2 Mei 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die GOOD-party sê die nuwe ondersoek na die WVK-sake moet politieke aanspreeklikheid bevestig
# Minister Kubayi veroordeel die moord op ʼn jong Oos-Kaapse aanklaer
# En boks, die Suid-Afrikaner Kevin Lerena verdedig sy WBR-superligswaargewigtitel suksesvol
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………