Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 18 April 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# ’n Energie-ontleder sê die vraag na Eskom se krag is besig om af te neem
# Die vakbond GIWUSA sê die verbruikersprys-aanwyser toon ‘n verergerende finansiële krisis
# Altesaam 17-duisend polisiebeamptes sal by hoërisiko-stemlokale in KwaZulu-Natal ontplooi word
# En die VN-hulpagentskap sê meer moet gedoen word om volhoubare vrede in Gaza te waarborg
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………