Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 18 April 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die UDM sê Suid-Afrika moet beter beplan vir natuurrampe
# Die VF Plus sê die ANC se swak bestuur het gelei tot die sluiting van hospitaalteaters
# En aanlyn video-stroming dreig om die rolprentteaterbedryf dood te maak
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………