Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 31 Maart 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Kubayi open ‘n strafsaak oor die Mashatile-bewerings
# Cosatu sê die 23 Suid-Afrikaners wat gered is, dui op ‘n behoefte aan werkskepping
# En tennis: Jakub Mensik en Aryna Sabalenka is die kampioene van die Miami Ope
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………