Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 27 Maart 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die EFF veroordeel die benoeming van Bozell as die Amerikaanse ambassadeur in Suid-Afrika
# Die VN verwelkom Oekraïne en Rusland se Swartsee-ooreenkoms
# En tennis: Iga Swiatek en Alexander Zverev word uitgeskakel by die Miami Ope
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………