Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 31 Januarie 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die ANC verwelkom die repokoersverlaging as ‘n hupstoot vir ekonomiese verligting en groei
# Everest Wealth sê ‘n koersverlaging in Maart is onwaarskynlik
# En die vlugdata- en kajuitstemopnemers van Washington-lugramp is herwin
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………