Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 24 Januarie 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# ActionSA oorweeg regstappe na die ondertekening van die Onteieningswetsontwerp
# Die GOOD-party doen ‘n beroep op die regering om grondhervorming te bespoedig
# En Nehawu beloof om te veg vir volle indiensnemingsvoordele vir gemeenskapsgesondheidswerkers
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………